Ek wil graag weet hoe die hisense lugversorger se elektriesieteit verbruik is,is dit goedkoper om die lugversorger vir verwarming te gebruik of n gasverwarmer,sal bly wees as julle my n antwoord kan gee,hulle het vir my toe ek 3 lugversorgers vir ons aangekoop het in die winkel gese dit gaan omtrent nR1 se elektriesieteit per uur gebruik en n vriend wat ook lugversorgers installeer het gese dis onmoontlik? Dankie vir die hulp Hoop om gou n antwoord van julle te ontvang Henriette le Roux

Asked by Henriette le Roux on 06/11/2012 1  Answer

ManualsOnline posted an answer 12 years ago

The ManualsOnline team has found the manual for this product! We hope it helps solve your problem. Get the Manual Here

Add Your Answer

Please Note: Do not submit personal information as it will be displayed online.